ISO 3166-2:ZA

ISO 3166-2:ZA is 'n ISO-standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op Suid-Afrika betrekking het.[1] Hierdie standaard definieer Suid-Afrika se deelstate. Anders as sommige lande, word alle Suid-Afrikaanse deelstaat "provinsies" genoem.

  1. "Standard: ISO 3166 — Codes for the representation of names of countries and their subdivision" (in Engels). Internasionale Standaardeorganisasie. Besoek op 22 November 2021.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search